Maxwell Caulfield

Maxwell Caulfield
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 November 1959 (1959-11-23)
Duffield, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maxwell Caulfield (gebore 23 November 1959) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grease 2 (1982), Empire Records (1995), en The Real Blonde (1997), en in die televisiereeks The Colbys (1985).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search